Sa
Saalpeninge
Die webwerf bevat Christelike boodskappe wat
tydens saalopeninge gebruik kan word.
Die boodskappe is in Word formaat beskikbaar.
Die boodskap is
in Afrikaans en Engels in dieselfde Word dokument. Die boodskap in Afrikaans is onderaan die Engelse
gedeelte.
Die webwerf bevat
ook kort boodskappe vir onderwysers wat tydens openinge in die personeelkamer
gebruik kan word.
Daar is PowerPoint
aanbiedings in Afrikaans en Engels met notas vir al die preke beskikbaar.
Die PowerPoint
aanbiedings stem ooreen met die Word dokumente.
Die preke en aanbiedings is gratis en kan aangepas word. Dit mag egter nie verkoop word nie.
